Ek moes in Witbank wees vir 'n afspraak en op pad terug huis toe sien ek die groot tempel van die nasionale pad af by Bronkhorstspruit. Ek draai toe van die pad af en besluit ek gaan bietjie loer wat daar is. AMAZING toe ek hierdie ander wêreld in ons "agter plaas" kry. WOW! Die kleure is so helder en die mense baie vriendelik. Al my vriende het gedink ek was oorsee, maar ek was net hier...in een van die land se geheime plekkies
Comments: