Sy het haar Prins met sy wit perd gekry

Ek was genooi na my Peet Sussie se troue en die dag was pragtig. Die fotograwe het natuurlik oor geneem en probeer die beste en mooiste foto's van die dag te kry. Ek het geduldig op die grond buite die kerk sit ek wag en op haar gesig gefokus en geneem toe almal die rose en streamers gooi. Sy lyk asof sy die gelukkigste meisie op aarde is - en ek wil dit ook hĂȘ.

share No of views: 1780
report abuse
Scroll down to add your comments!
 
My rating:

Overall rating:


Comment:





Comments: