Hierdie foto's het 'n tydsverloop van 16 jaar - dieselfde plek, dieselfde persoon, dieselfde speelplek - Port Owen Marina naby Velddrif aan die Weskus. Hier het ek haar afgeneem toe sy onderskeidelik 2 en 18 jaar oud was. Ai, 'n moederhart wat met trots kan terugkyk op haar lewenspad tot dusver.... (Ongelukkig is die linkerkantse foto nie heeltemal so duidelik nie omdat digitale kameras nog nie beskikbaar was nie; ek het die oorspronklike foto by my.)

Comments: