Een van die grootste dae in 'n meisie se lewe. Matriekafskeid en indien gelukkig, eendag 'n troue ook. Ek was mal oor my rok en het soos 'n klein dogtertjie die heeltyd in die rondte wou draai met my rok.
Comments: